Log in

Create a user profile using your existing professional profile on LinkedIn, Academia, or ResearchGate.


Alternatively, register a username and password to start an account.


By creating an account you will be able to contribute articles, engage in discussion groups, network with fellow professionals and businesses, and receive interest-related alerts.

Forgot Password

Please enter your email address below and you will receive a temporary link to re-activate your account

Die invloed van klimaatverandering op die Suid-Afrikaanse stad en voorgestelde aanpassings

Article image

Council for Scientific and Industrial Research, Dirk Conradie

01 January 2017

English, Afrikaans

uKESA Librarian

Journal article

Council for Scientific and Industrial Research

South Africa

Die doel van hierdie artikel is om die effek van klimaatverandering op die SuidAfrikaanse stad te ondersoek en toepaslike maatreëls aan die hand te doen, gebaseer op die spesifieke klimaatstreek. Met toenemende klimaatverandering word dit al hoe belangriker dat Suid-Afrikaanse stede veerkragtig (resilient) moet wees. Onlangs is nuwe klimaat- en energiekaarte by die WNNR geproduseer om die huidige SANS 204 Suid-Afrikaanse Nasionale Boustandaard ses sonekaart te vervang. Ten einde die langtermyn toepaslikheid van die kaart te verseker, is daar bo en behalwe die gebruik van historiese klimaatdata ook data oor klimaatverandering in berekening gebring om die kaart te skep. ʼn A2 klimaatverandering van die Special Report on Emission Scenarios (SRES) vir die periode 1961-2100 is gebruik. ʼn A2 scenario kan beskryf word as besigheid soos gewoon.

 

Volgens onlangse navorsing kan suidelike Afrika ʼn temperatuurstyging van tussen 4°C tot 6°C verwag in die westelike warm woestyngebiede van suidelike Afrika. Terselfdertyd verhoog die hoeveelheid energie in die atmosfeer wat lei tot ʼn verhoogde intensiteit van storms. Die toenemende verwarming sal ʼn groot impak op stede hê waar die sogenaamde Stedelike Hitte Eiland (SHE)-effek veroorsaak dat die stede heelwat warmer word as die omliggende landelike gebiede. Al bogenoemde faktore toon aan dat klimaatverandering ʼn aansienlike impak op die Suid-Afrikaanse stad sal hê.

Downloads

Website References

Built environment

Cities

Cities and towns

City planning

Climate

Climate Change/Resilience

Climate change

Construction

Global warming

Human settlements

South Africa

Temperature change

Urban

View Contributors:

Comments

No comments available
LOAD MORE